Afrikaans Language Audio
Author : Christo Botes
Narrator : Christo Botes
Publisher : Voorspoed
Uitgewers
Length : 5 hours
Categories : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Download Price : $14.95
$5.99
Kosbare Pêrel
Woordskole:
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit
my?
(This MP3 audio download is only
available in
Afrikaans.)
(Die Vier
Evangelies)
Al hierdie onderwerpe plaas elke woord
en aksie van Jesus en sy omstanders onder 'n
vergrootglas. Dit is absoluut verstommend hoe elkeen
deel vorm van God se sorgvuldige tapisserie om te
toon hoe deeglik ons verlossing vir ons uitgemaak is.
In hierdie twaalf sessies sal u dinge hoor wat u nog
nooit raak gelees het nie.
Dit handel o.a. oor Petrus se teleurstelling
in homself, Jesus wat nie 'n woord voor Herodes praat
nie, waarom die geseling so moes gebeur, waarom Hy
tussen misdadigers moes hang en Sy kleed nooit
geskeur is nie ens. Alles het op u
betrekking.
-
Petrus se stryd met
Jesus
-
Jesus se stryd met
Petrus
-
Jesus se haat vir die
vlees
-
Gees triomfeer teen
vlees
-
Verborge
selfbeelde
-
Die antichris staat en die
antichris Kerk
-
Saam met Jesus op sy
Exodus
-
Ween liewer oor bedwelmde
Christene
-
Sinai, Karmel en Tabor eindig op
Golgota
-
"Ek is" kom weer!
-
Die naakte Jesus, bedek die
boosdoener
-
Die Kerk geklee
Liefde moet gevoed word. Aanbidding moet
voortdurend gestimuleer word. Ontsag en respek moet
voor grootsheid, onselfsugtigheid en 'n egte
"sacrifice" te staan kom.
Sonder hierdie ervaring om te staan voor Iemand wat groter
as die lewe of enige-iets is wat jy al ooit teegekom het,
kom mens nooit by die punt waar jy jouself, die lewe en
ander reg kan beoordeel nie. Kom stap tree vir tree saam
met Jesus op sy lydingsroete.
Hierdie materiaal is nie leerstellig van
aard nie, maar vir alle Christene.
Dit is spesifiek ingekleë
vir kleingroepe in halfuur
sessies.
Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute
uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u
hierdie woordskool opname koop en met ander
deel.
Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang
tot hierdie twaalf halfuur sessies te kry. Dit maak nie
saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u
betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en
vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of
iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.
Other language audios you may be interested in:
Once you see how easy it is to learn a second language with
audios, you will make the same experience as many language
students: Why only learn one second language, and not two or
three or even more? Learning a foreign language with these
audio files is fun!
Author : Dr. Paul
Pimsleur
Narrator :
Various
Publisher : Simon
& Schuster
Length : 5
hours
Categories :
Language Courses
English for Korean Speakers
Knowledge & Learning
Download Price :
$100.25
Simon and Schuster’s Pimsleur Language
courses provide the Korean listener with a
comprehensive, self instructional,
step-by-step guide on how to learn English
as a new language.
See full description...
|
Author : Marlène
Duroux, Olivier Maisonneuve
Narrator : Marlène
Duroux, Julien Dutel
Publisher :
CITYSPEAKER
Length : 2 hours 12
minutes
Categories :
Travel
Foreign Language Content
Download Price :
$29.95
$25.99
Du très select quartier de Mayfair aux rues
animées de Soho, visitez la plus
cosmopolite des capitales européennes.
See full description...
|
Author : Dr Robert
Blair
Narrator :
Various
Publisher : Gildan
Media Corp.
Length : 1 hour 5
minutes
Categories :
Language Courses
German
Knowledge & Learning
Download Price :
$17.98
$7.99
Say Tschuss to the notion that learning a
language can’t be fun. Dr. Blair’s Express
Lane German teaches you German more quickly
and enjoyably than you ever thought
possible. See
full description...
|
Author : Dr. Paul
Pimsleur
Narrator :
Various
Publisher : Simon
& Schuster
Length : 5
hours
Categories :
Language Courses
Hebrew (Modern)
Download Price :
$20.25
The unique audio method allows the listener
to learn pronunciation, vocabulary and
grammar without repetitive role learning,
in a similar way to how we acquired our
native language components. See
full description...
|
|